Skoonlief en Die Dirigent
Marijke GreeffNina O'Neill se troetelnaam is dalk Skoonlief, maar sy’s nie ’n meisie wat jy sonder handskoene aanpak nie. Sy is 'n inspekteur van Georganiseerde Misdaad in die Polisiediens en het ses ouer broers. Na 'n voorval waar Nina op invloedryke mense se tone trap, kry sy opdrag om deel uit te maak van Quinn Chauncey se sekuriteitspan tydens sy optrede in Suid-Afrika. Quinn mag dalk ’n wêreldberoemde Ierse dirigent en violis wees, maar Nina beskou sy uitverkoopte konserte as tydmors en onbelangrik. Quinn hoor Nina by 'n troue sing en toe een van sy soliste siek word, vra hy Nina om in te staan. Maar die vonke spat behoorlik tussen Skoonlief en die dirigent!
Categorías:
Año:
2009
Editorial:
Satyn
Idioma:
afrikaans
ISBN 10:
0799361836
ISBN 13:
9780799361834
ISBN:
EU4IKGAACAAJ
Archivo:
EPUB, 165 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2009